|
|
CHILLIjoy Online store!
My name is Elizabeth Stander and my husband and I are living on a farm in Aliwal North in die Eastern Cape. We are semi retired after farming with pigs. He is still busy on the farm with lucern. I always love art and craft shops and cannot pass a craft shop. Always pop in and have a look and buy something. So I started with bead and mosaic but that was not what I wanted. So I took curses in plastercraft and antique silver and start producing wooden crosses.
At the moment I supply our town and surrounding towns. So I decided to make a website for the people out there to order in the comfort of there home/office.
It is affordable and people of all ages are buying it and love it.
This is what we do:
We are producing wooden crosses 20cm, 30cm, 50cm and 70cm. We are looking for wooden hearts too but that will be on a later state.
We plaster it with white plastercraft and decorate it with words like Faith, Love, Peace, Grace, Laughter, Shalom, Hope, Joy and Happiness.
It is also available in Afrikaans: Liefde, Geluk, Genade, Welkom, Geloof, Vrede, Vreugde, Vrolik, Hoop, Gelag, Vrede and Vrolik.
Then we further decorate it with green, red, blue, turkoois and transparent glass pebbles.
Then for the antique silver we use silver material , paint over it to get the antique image.
Some people prefer a mix of the plastercraft and antique silver as you can see on some of the photos.
If you want to place a order please specify the size of the wooden cross and if you will prefer it in plastercraft, antique silver or both plus the colour of the glass pebbles and the word you want. Please give us 5 - 7 working days to produce your order because every masterpiece is been made on your
specification and specially for you.
Every piece are made with love . So it can only bring happiness in your home or shop.
My naam is Elizabeth Stander en ek en my man is woonagtig op n kleinhoewe net buite Aliwal Noord in die Oos Kaap. Ons is vir die afgelope jaar semi afgetree na n varkboerdery. Hy hou hom besig met lusern en ek het nog altyd n voorliefde vir kuns gehad. Ek het begin met krale en mosaic werke maar onlangs hierdie nuwe metode en uitdaging aangedurf wat vir my baie plesier verskaf. Op die oomblik verskaf ek vir my tuiskorp en omliggende dorpies se tuisnywerhede en kunswinkels. Toe word ek deur n vriendin geinspireer om n website te kry sodat dit vir almal beskikbaar is.
Dit kry groot byval by oud en jonk en daarby is dit baie bekostigbaar.
En dit is wat ons doen.
Ons vervaardig hout kruise in 20cm, 30cm, 50cm en 70cm. Ons kyk ook na hout harte om te versier maar is nog in n proses en nog nie gereed nie.
Dit word sorgvuldig gepleister met wit pleister en versier met woorde soos Liefde, Geluk, Genade, Welkom, Geloof, Vrede, Vreugde, Vrolik, Hoop, Gelag, en Vrolik.
Ook in engels Faith, Love, Peace, Grace, Laughter, Shalom, Hope, Joy en Happiness. Dit word ook versier met groen, rooi, blou, turkoois en deurskynende glas pebbles soos op die fotos gesien kan word.
Ons gebruik ook in plaas van die wit pleister silwer materiaal waaroor geverf word om n outydse effek te gee of andersin meng ons die twee wat ook baie aantreklik voorkom. (sien foto)
Met plasing van n bestelling spesifiseer die grote van die hout kruis en of u verkies in wit pleister of die antieke voorkoms en of dit gemeng moet wees asook die kleur van die glas pebbles en n woord in afrikaans of engels.
Laat asseblief 5 - 7 werksdae toe vir u bestelling aangesien dit individuele aandag geniet en spesiaal vir u gemaak word volgens u spesifikasie. Ons hou geen voorraad nie want elke klient is spesiaal.Ons kan u die versekering gee dat elke item met liefde gemaak word om vir u net geluk en voorspoed te gee .
Special offers
Cataloge
|